Word wakker met jou sintuie
‘n Meditasie om uit jou kop te klim en die wêreld regstreeks te beleef.
‘n Meditasie om uit jou kop te klim en die wêreld regstreeks te beleef.
‘n Tegniek waarmee jy enige plek en enige tyd in jou verbeelding na ‘n rustige plek kan reis.
‘n Meditasie wat jou help om meer deernis en meegevoel vir ander te voel.
Heerlik ontspannend – en sommer goeie oefening vir jou longe ook. In hierdie meditasie gaan ons leer om die veg-en-vlug respons te flous met behulp