Heerlik ontspannend – en sommer goeie oefening vir jou longe ook. In hierdie meditasie gaan ons leer om die veg-en-vlug respons te flous met behulp van stadige en baie diep asemhaling.

Deel met vriende: