As jy saam met my meditasie, joga of ander werk wil doen, is jy welkom om by een van die volgende geleenthede in te val:

Deurlopendeaktiwiteite:

Joga
Bloem Yoga Collective
www.bloemyogacollective.co.za

Mindfulness-meditasie
Elke twee Donderdagaand om 18:15
12 Generaal George Brink-straat, Dan Pienaar. Bloemfontein
Vir besprekings of navrae, kontak my by johannes@johannesbertus


Iets om na uit te sien: