Ek tree gereeld op as spreker vir groot en klein gehore. Van die organisasies wat ek al toegespreek het, sluit in:
- Die Suid-Afrikaanse Vrouelandbou-unie
- Die ATKV
- Die ACVV
- Old Mutual
- OVK
- Kerkgeleenthede
- Leeskringe
- Die Voortrekkers
Vir inligting oor sprekersfooie en beskikbaarheid, skryf gerus aan johannes@blydskap.com